Jump to content

Vitki

Regular Member
  • Posts

    15
  • Joined

  • Last visited

Recent Profile Visitors

58 profile views

Vitki's Achievements

Rookie

Rookie (2/14)

  • Collaborator Rare
  • Week One Done
  • First Post
  • Conversation Starter
  • Dedicated Rare

Recent Badges

14

Reputation

  1. That is an idea, thanks. How big light are you talking about, 50watt led security light?
  2. Good evening. I have been thinking about a challenge/problem i can not figure out. This year is the first time i grow under a light. Many previous years I started a couple of seeds around the middle of August and every year around November and mid December some of them flower followed by reveging a couple of weeks later. Some of these plants would get stuck in a cycle of flower and shoot formation with single blade leaflets that attracts a lot of insect activity. So i was wondering if i were to move a plant from 18 hour days to just over 11 hours now and reaching 12 hours in 6 weeks from now will the plants behave and flower through? I am running out of space.. Sent from my CPH2145 using Tapatalk
  3. Any new news on this strain? Iwould like to see photos of the actual plant both in veg and in bloom.
  4. Thanks man. Ja ek moet self ook sê daardie sade van Bayseeds het ook weer 'n auto bestselling binne my begin roer.Dit lyk baie goed en dis local, so supply die chain maak minder impak op die kiemkrag van die sade. Dis een van die dae weer super Auto tyd, ek dink so van vroeg tot mid September is die "Goldilocks" tydp om autos buite te begin. Ek oorweeg om die hele batch van F1 regular tot die F2 fems wat binnekort uitkom op een slag n goeiego te gee.
  5. Een van my persoonlike projekte wat my besig hou van 2019 af en waaroor ek baie opgewonde is en uitsien om met beter tegnieke te ontwikkel niu dat ek altyd n somersdag het is die plante. Hulle trek nou by die 4de geslag en die verlangde uienskappe kom nou 100% voor in die sailinge en uiteindelik die volwasse plante.
  6. Middag Pants. Ek groei nog altyd outdoors maar het junie maand my indoor deur oop gemaak. Op 15 Junie het dit so begin. En vandag trek ons hier. Ek oorweeg om ⅓ van die kamer so vanaf die 15de Augustus uit te skuif na n greenhouse of tonnel toe. Die ronte het my kaans gegee om met SoG te experimenteer en ek dink dit gaan die standaard word vir my.
  7. Thanks. Im going past there tomorrow afternoon. Will update.
  8. Good day everyone, how's it? I was wondering if anyone know of a hydro or grow shop in the north side of Pretoria? It doesn't feel right to pay more for shipping than an item is worth so i would rather collect. Thanks.
  9. Dit is net wat ek wil hoor. Baie dankie tjomma! Ek sien hier is heelwat local saad kweekers ook aktief in die groep. Dardie Tortoni van Totemic lyk bedonerd!
  10. Dankie. Dit is baie goeie nuus.
  11. Dagsê mense. Ek is baie bly om hierdie Cannabis forum te ontdek en hoop om heelwat kennis hier op te bou. Groette.
×
×
  • Create New...