Jump to content

Goeie dag


Vitki
 Share

Recommended Posts

Middag Pants. 

Ek groei nog altyd outdoors maar het junie maand my indoor deur oop gemaak. Op 15 Junie het dit so begin. En vandag trek ons hier. 

Ek oorweeg om ⅓ van die kamer so vanaf die 15de Augustus uit te skuif na n greenhouse of tonnel toe. 

Die ronte het my kaans gegee om met SoG te experimenteer en ek dink dit gaan die standaard word vir my. 

IMG20220617113124.jpg

IMG_20220803_212733.jpg

Link to comment
Share on other sites

Een van my persoonlike projekte wat my besig hou van 2019 af en waaroor ek baie opgewonde is en uitsien om met beter tegnieke te ontwikkel niu dat ek altyd n somersdag het is die plante. 

Hulle trek nou by die 4de geslag en die verlangde uienskappe kom nou 100% voor in die sailinge en uiteindelik die volwasse plante. 

IMG20220806113551.jpg

IMG20220806113600.jpg

IMG_20220806_114202.jpg

IMG_20220806_114101.jpg

  • Like 1
Link to comment
Share on other sites

Dit lyk uitstekend. Ek speel bietjie met auto sade maak te dankie sand @Bay Seeds se strawberry Vostok regulars.

Wag vir die warmer dae. My LEDs is nie geniet on die groeispasie refit warm genoeg te maak die tyd van die jaar nie. Plate gaan nie food nie maar groei maar skaars.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Link to comment
Share on other sites

Thanks man. 😁

Ja ek moet self ook sê daardie sade van Bayseeds het ook weer 'n auto bestselling binne my begin roer.Dit lyk baie goed en dis local, so supply die chain maak minder impak op die kiemkrag van die sade. 

Dis een van die dae weer super Auto tyd, ek dink so van vroeg tot mid September is die "Goldilocks" tydp om autos buite te begin. 

Ek oorweeg om die hele batch van F1 regular tot die F2 fems wat binnekort uitkom op een slag n  goeiego te gee. 

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Restore formatting

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

 Share

×
×
  • Create New...